Die kruisiging en opstanding van Jesus van Nazaret is die grondbeginsel van die Christelike
geloof.
Die nuwe hervorming beweging en die "Jesus seminaar" is "Christene" wat hierdie leer verwerp, net soos dit
in die gemeente van Korinthe gebeur het. "hoe sê sommige onder julle dat daar geen opstanding uit die dode is nie"
"as Christus nie opgewek is nie, is julle geloof nutteloos en ons (Paulus en die ander apostels) valse getuies
(leunaars en bedrieërs)"
Die aanhaling is effens verander maar lees gerus I Kor 15 met aandag deur. Dit bevat die grondbeginsles van
wat die apostels oor Josua van Nasaret (meer korrekte vertaling as Jesus?) verkondig het.
.