Mens hoor dikwels daarvan. Duistere figure met duistere motiewe weggesteek
in geheime plekke vanwaar hulle die geskiedenis beheer. Om in hulle doelwitte te slaag word alles beheer en gekontroleer.
Bestaan daar regtig sulke organisasies wat vir eeue ( sommige bewerings selfs vir solank as langer as milenia)
die wêreld en sy dink
prosesse beheer? Wat oor kulture heen die gang van die wêreld kan beheer?