Vir enige verandering van lewenshandel is berou nodig.

Berou. Meer as net spyt wees. Meer as net jammer wees vir jouself. Daarsonder kan jy nie omdraai en jou lewe verander nie.

Wil jy jou lewe verander. Is jy in 'n doodloopstraat? Bid vir berou. As jy dit nie werklik ervaar nie , kan jy nie verander nie,

Berou is al wat die węreld kan verander. Sonder berou voel niemand sleg oor wat verkerd gedoen is of nog gedoen word nie . Daarsonder kan daar geen verandering wees nie,