God is liefde en die basiese gebod is liefde. Die Mesias se opsomming wys ook daarna, liefde teenoor die Skepper en liefde teenoor medemense.
Lees gerus die volgende skrifgedeeltes
Mat 22:37-40
Mat 19:19
Mat 5 :44-48
Rom 12 7 -13
Ef 1 :18
1 Kor 13
Heb 12 :1
Het hulle (die wolk van getuies) oor liefde ( omgee, deernis ens,) beskik?
1 Kor 14 : 1-4
Profesie vloei uit liefde voort want dit bemoedig en versterk.
Ps 119 :105
Die WET is liefde en dus 'n lamp.
Handelinge 2 :17
(Dit sal 'n gevolg wees van die liefde)