swanger Maagd

Kan 'n maagd swnager raak? Ja dit is vandag moontlik , sonder enige geslagsomgang, selfs sonder sperms( manlike voortplantingselle).

Hoe?

Die maagd moet 'n laparoskopie ondergaan. ('n gespesialiseerde operasie waar 'n lens gekoppel aan 'n kamera in haar buik geplaas word). Ova (eierselle of vroulike voortplantingselle) word dan uit haar eierstokke verwyder.

Hierdie eierselle kan dan deur middel van een van twee metodes bevrug word:

(i) Sperme word by die eiersel gevoeg om dit te bevrug

of

(ii) Die eiersel se kern word verwyder en deur die kern van 'n ander sel vervang (sg kloning).

Die eier selle wat so bevrug is word dan in die Fallopiaanse buis geplaas en 'n normale swnagerskap kan volg.

Die metode wat nou net beskryf is nog baie primitief en soos kennis uitbreikan dit baie meer verfynd raak. Laparoskopie instrumente kan baie verfynd en baie dun word, selfs so dun dat geen merke sigbaar mag wees waar die liggaam binnegring is nie.

Indien daar 'n SUPER INTELLIGENSIE of SKEPPER bestaan, hoe maklik so dit vir hom wees om 'n maagdelike geboorte te bewerkstewllig nie.

As Lukas se beskrywing korrek is, het die SKEPPER dit net eenmalig beplan, dit aan sy profete geopenbaar en dit laat gebeur.

Dit is net as 'n eenmalige gebeurtenis beplan en het dan daarom slegs eenmaal gebeur.

Maagdelike bevrugting is moontlik. Of dit ooit gebeur het, is 'n geloof kwessie..

Besoek <