Volgens ( al word dit direk gesκ nie) die nuwe hervormingbeweging was daar 'n ongelooflike doeltreffende sameswering (conspiracy) . Die doodskap van Jesus van Naseret en sy lewensgeskiedenis is so verdraai dat dit inpas en aanpas by die Ou Testamentiese Hebreuse voorspellings van 'n Messias.
Dit kom voor asof die nuwe hervorming veral baie eer gee aan kervaders soos Augitinus . Veral die westerse Christendom word baie krediet gegee vir hierdie suksesvolle sameswering.
Rym dit. Is daar regtig verksille in die basiese boodskap van die Oosterse en Westerse kerke. Dit blyk met ondersoek dat albei die messianse verlossende reddende Mesias verkondig wat homself opoffer en uit die dood opgewek word.
Die nuwe hervorming verwys selde of ooit na die eerste geslag kerkvaders (die onmiddelike opvolgers na die apostels) Hulle verkondig die dieslfde basiese boodskap en hulle geskrifte bevat aahhalings uit wat as later as die Nuwe Testamentiese Bybel bekend staan.
A hier 'n sameswering was , het die apostesl en Paulus dit gelei.Hulle het dan 'n suksesvolle samewering begin wat berus het op leuens en bedog . Dit terwyl hulle lewe van eerlikheid en waarheid voorstaan. Water voordeel het dit vir hulle gehad. Dit lyk nie asof enige van oorspronlike samesweerders enige voordeel uit hierdie sogenaamde sameswering getrek het nie.
Dit lyk meer of die verkondigers van die begin af in hulle boodskap geglo het en oortuig was dat dit ide waarheid was.
Jean Neθle