Glo die nuwe hervorming aan 'n Skepper of verkondig hule meer die die bestaan van 'n vae goddelike begrip. Uit hulle stelling wil dit voorkom asof hulle meer na hierdie vae begrip neig en weg beweeg van 'n intelligente skeppende wese.
'n Vae omskrywing van goddiens wat aanpas by hulle gevoel dat daar iets meer as net materiele dinge is , maar dat daar nie te veel verwag kan word nie van hierdie nie- mateirle mag nie. Hulle is skynbaar baie onseker of hierdie GEESTELIKE FAKTOR enige invloed het op die materiele w?reld waarin ons leef.
Is daar enige sin in so 'n goddiens.
Wie het die beste kans op oorlewing. Die roofdier of prooi?. Natuurlike seleksie en evolusie sal altyd selekteer vir roofdiere.
Wat sal jy liewer wil wees, die prooi of die roofdier?
As daar nie 'n intelligente skeppende wese bestan nie, waarom jouself bluf en 'n skaap, bok duif of watter saggeraarde prooi ook\al probeer wees ,terwyl 'n leeu, tier, arend , valk of watter roofdier ookal kan wees.
Maar is jy doodseker dat alles net toeval , 'n ongeluk is? Is jou bestaan net 'n blote ongeluk?